Jakob | Petrie Spies | Halftyd met legendes (Deel 4)
Baie keer draai mense se lewens nie uit soos hulle gehoop het, gedroom het of beplan het nie. Wat doen 'n mens wanneer dit gebeur? God nooi ons uit om beheer van ons lewens oor te gee omdat daar soveel meer is wat Hy vir ons wil gee wanneer ons dit doen. Uit Jakob se storie kan ons leer hoe om dit te doen.